Ekstra Wiskunde Klasse - Cape Town

Thursday, 4 January 2018

Item details

City: Cape Town, Western Cape
Offer type: Offer
Price: R 140

Contacts

Contact name Hendrik
Phone +27823396571

Item description

Welkom by ons Wêreld van Wiskunde! Eerste les is GRATIS (onder geen verpligting). Ons bied al 30 jaar Ekstra Wiskunde Klasse aan Gr 1-12 leerders. Ons formaat is Direkte Onderrig op `n Een-tot-Een basis by ons sentrum of in die gemak van jou huis. Ons bepaal ons met jou sillabus en behoeftes. Ons tarief is 'n billike R140 per les. Lesse word aangebied in die gemak van u huis of by ons sentrum. ADHD...Geen Probleem! Beskikbaar regoor SA.
Verseker jou Wiskunde Sukses met Ons...Gewaarborg met ons 30 Jaar ervaring!