Report the ad
Volwasse middeljarige man op soek na ń "Date" - Cape Town
Thursday, 10 April 2025
Item details
City:
Cape Town, Western Cape
Item description
I'm in my 50's, lonely en ń man is nie ń klip nie.
Op soek na n "petite" blanke dame om te ontmoet. Ek hou van braai, slaai en nice geselskap. Is humoristies, respekvol en skerp met die tong.
Hou van movies kyk, pizza, pannekoek en vetkoek. Ek hou van koek.
Ek wag in spanning om van jou te hoor.
En asb, jy moet darm persoonlikheid hê